advertisement
Question
Posted by: CHARLES | 2011/01/10

Sistoskopie

Beste Dokter
Ek moet gaan vir ''n sistoskopie en weet nie wat dit behels nie. Is dit miskien moontlik om net vir my die prosedure te verduidelik en hoe ek my daarvoor moet voorberei?
Baie dankie
Charles

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Charles
Kyk na die video:
http://www.facebook.com/video/video.php?v=1062022410549, asook
http://en.wikipedia.org/wiki/Cystoscopy
Al lyk dit erg dat mens so reguit buis in die urienbuis indruk, is die buis baie beweegbaar en is dit eintlik glad nie rerig seer nie, die urien buisie brand dalk net bietjie na die tyd agv die irritasie (buitendien doen hulle dit onder lokale verdowing of narkose)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/10

Hallo Charles
Kyk na die video:
http://www.facebook.com/video/video.php?v=1062022410549, asook
http://en.wikipedia.org/wiki/Cystoscopy
Al lyk dit erg dat mens so reguit buis in die urienbuis indruk, is die buis baie beweegbaar en is dit eintlik glad nie rerig seer nie, die urien buisie brand dalk net bietjie na die tyd agv die irritasie (buitendien doen hulle dit onder lokale verdowing of narkose)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement