advertisement
Question
Posted by: Sons | 2009/04/06

SIST IN LIMFKLIERE

Ek is 41, vroulik en het ' n histerektomie op 24 gehad weens kankerselle. Ek het ' n sist onder my arm in die limfkliere en in die bors. Daar is swelsel en geweldige pyn . . dit gaan al op in my skouer en blad. (ek het al 2 nie-kanker gewasse laat verwyder)

Ek was in January vir ' n mamogram en sonar en hulle het gese ek moet oor 6 maande terug kom maar die pyn raak ondraaglik.

Kan dit net infeksie / inflamasie wees of is ek verniet bekommerd? (3 van my ma se susters het borskanker gehad)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sons
Dit kan infeksie en inflammasie wees, laat jou dokter liewer daarna kyk om te sien of hulle dalk vroeer hieraan moet aandag gee.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement