advertisement
Question
Posted by: Sanet | 2011/04/01

Sist

Hi. Ek het n sist van 4cm op my eierstok, ek is 25jr oud. My ginekeloog se dis niks, maar dit gani weg nie en ek wil nog n baba he. Moet dit gesny word of wat sal gebeur as dit groter word of bars en ek is swanger. Groete.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sanet

Daar is moontlike komplikasies met narkose en die prosedure self wanneer 'n sist chirurgies verwyder word. As jy geen simptome het nie, is dit beter om die sist te los. Jy kan nog steeds kinders kry en met swangerskap verdwyn die sist.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/12/07

Hi daar, Ek was so 2weke terug by dokter want ek kry verskriklike steek pyne by my baar. die dokter vemoed dat dit 'n sist is wat gebars het. Ek was by hospitaal ook en het 'n CT scan gedoen en dokters het niks opgetel nie. Hulle sê as dit 'n gebarste sist is sal die CT scan dit nie wys nie. Ek wil net weet of dit gevaarlik is indien dit gebars het? en wat is die implikasies. Help asb ek is bang.....

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement