advertisement
Question
Posted by: Karen | 2010-04-14

sinusitis

Hallo Dr. Bets

Ek loop al meer as twee weke, met wat ek vermoed sinusitis is. Ek dokter myself met Sinicons en ''n goeie neussproei en dit help ''n bietjie. (Ek werk my oor ''n mik en daar is nie tyd vir Dokter toe gaan nie).

My vriendin reken dit is gevaarlik om nie behandeling soos antibiotika te kry nie? Dit maak my nogal bekommerd. Wat is die risiko''s?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
As jou neus dik geel/groen loop en jy is teer oor jou wange of tussen die oë het jy waarskynlik antibiotika nodig. Iets soos Amoxil of Augmentin werk gewoonlik redelik goed. Risikos is as jy allergies is vir wat jy neem of as jy die pil gebruik en die antibiotika verminder die effektiwiteit daarvan.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Posman Pat | 2010-04-14

Hallo Karen,

ek sukkel my vrek met sinus, en ek dokter myself gereeld maar kom nooit vanself reg nie, my simptome is dat daar ''n agterneus drup kom as jou eie behandeling nie werk nie, gevolglik kan dit oorskakel na sinubrongitus wat jou kan laat aanhou hoes en natuurlik jou die simptome kan laat voel soos ''n volslae griep.

al wat regtig vir my werk is antibiotika, wat ek eintlik nie wil gebruik nie, maar as ek wil beter voel dan is dit al manier.

sterkte en as dit vererger gaan eerder dokter toe, veral as jy baie sukkel met sinus.

Reply to Posman Pat
Posted by: cyberdoc | 2010-04-14

Hallo Karen
As jou neus dik geel/groen loop en jy is teer oor jou wange of tussen die oë het jy waarskynlik antibiotika nodig. Iets soos Amoxil of Augmentin werk gewoonlik redelik goed. Risikos is as jy allergies is vir wat jy neem of as jy die pil gebruik en die antibiotika verminder die effektiwiteit daarvan.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement