advertisement
Question
Posted by: FRAN | 2010/01/18

SINUSITIS

MY DOGTER VAN 17 JAAR OUD IS ELKE OGGEND BAIE NAAR. DIE APTEKER HET ' N JAAR TERUG VIR HAAR SINUTAB GEGEE EN DIT HET NOGAL GEHELP. DIT GEBEUR NOGAL GEREELD EN SEKERE TYE IS DIE ERGER. IS DIT VAN DIE NASALE DRUP? WAT KAN SY DOEN OM DIT TE VOORKOM?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Fran
Dit kan van 'n post nasale drip wees, die slym irriteer die maag se slymvliese. Probeer bietjie 'n antihistamien soos Loratidien 1 saans, en Beclate neussproei 12 uurliks vir 'n maand en kyk of die PND minder word?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/18

Hallo Fran
Dit kan van 'n post nasale drip wees, die slym irriteer die maag se slymvliese. Probeer bietjie 'n antihistamien soos Loratidien 1 saans, en Beclate neussproei 12 uurliks vir 'n maand en kyk of die PND minder word?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement