advertisement
Question
Posted by: anna | 2011/08/31

sinusdrip

Hi

Ek het ''n lelike sinusdrip. maar nie die gewone een nie.Dit sit vas tussen my neus en keel. My neus is oop, maar ek kry nie asem hierdeur nie. Dit voel ook of daar permanent iets in my keel is. Die sinus pille werk nie, want dit droog net die kop op, maar dit bly bo my keel.Ek het al neussproei ook probeer met geen resultate.wat kan ek doen om my te help?Ek sukkel om asem te kry hierdeur en slaap ook baie sleg.Dit sit lekkerlik net bo my keel vas.Sonder om sleg te klink maar ek het al probeer dit snuif en dan sluk maar dit sit

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anna

Dit is moontlik dat jy kroniese sinusitis het en 'n kursus antibiotika benodig. Konsulteer 'n Oor-, neus- en keelspesialis vir 'n ondersoek.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement