advertisement
Question
Posted by: Karen | 2010/05/11

Sinus operasie en poliepe

Hallo Dok, Ek het my 4de sinus operasie gehad (sukkel jare lank al met poliepe wat elke keer terug groei). My neus raak so verstop dat ek nie kan ruik of deur my neus asem haal nie.en ek slaap sleg, want ek word kort-kort wakker.

Die ONK spesialis wat my nog altyd behandel het nou vir die eerste keer genoem dat ek nie Disprin moet drink nie, maar het nie gesê  hoekom nie. Ek hoop Dok kan my dalk sê .

Iemand het genoem dat dit die groei van poliepe bevorder? Is dit waar?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Ja daar is 'n verband tussen asma, poliepe en aspirien sensitiwiteit. sien http://www.american-rhinologic.org/patientinfo.nasalpolyps.phtml
Gebruik jy 'n kortisoon neussproei langtermyn - dit behoort te help?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/11

Hallo Karen
Ja daar is 'n verband tussen asma, poliepe en aspirien sensitiwiteit. sien http://www.american-rhinologic.org/patientinfo.nasalpolyps.phtml
Gebruik jy 'n kortisoon neussproei langtermyn - dit behoort te help?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement