advertisement
Question
Posted by: Susan | 2010/07/12

Sinus na boonste lugweginfeksie

Ek is verlede maandag gediagnoseer met boonste lugweginfeksie. Ek is op ''n kursus Orelox en Muculator geplaas. Die medikasie is al Vrydag klaar, maar ek het nogsteeds ''n loop/ toe neus en skrik wakker in die nag, voel of ek verstik, ek weet nie of dit sinus is nie? Enige raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
gebruik bietjie drixine neusdruppels 12 uurliks as jou neus baie toe is ( nie langer as 5 dae nie) en spoel bietjie jou sinusse met soutwater ( 1 koppie lou water met 1/2 teelepel sout in - snuif op en blaas uit)Probeer dit sommer so 2-3 keer per dag doen ( en ja ek weet dit is aaklig om te doen maar dit werk!!) Dit verdun die slym en verminder die post nasal drip.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/12

Hallo Susan
gebruik bietjie drixine neusdruppels 12 uurliks as jou neus baie toe is ( nie langer as 5 dae nie) en spoel bietjie jou sinusse met soutwater ( 1 koppie lou water met 1/2 teelepel sout in - snuif op en blaas uit)Probeer dit sommer so 2-3 keer per dag doen ( en ja ek weet dit is aaklig om te doen maar dit werk!!) Dit verdun die slym en verminder die post nasal drip.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement