advertisement
Question
Posted by: NoWheat | 2010/10/14

Sinus en koring

Hi Doc,

Ek is ''wheat intolerant'' en maak nie saak hoe hard ek probeer om enige koring produkte te vermy nie, dit bly maar amper ''n saak van onmoontlikheid.

Wat my egter kwel, is die feit dat ek vreeslike sinus kry sodra ek koring inneem. Ek gebruik Allergex of Lorano, maar die simptome word nie beter nie. Dit mag dalk nou ‘ weird’  klink, maar wanneer ek so sukkel met die sinus, dat my tandvleis aan die bokant van my mond sal opswel (amper soos met ‘ n abses) en ek dan vir ongeveer ‘ n week in onuithoubare pyn is! Is die mens se sinus en tandvleis gekoppel?
Ek is nie tans op medies nie en is besig om teen die mure uit te klim van die pyn!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nowheat
Mens se tandwortels lê baie naby aan die sinus openinge en mens kan tandpyn kry van sinusontsteking! Jy gaan dalk behalwe jou anti-histamiene ook langtermyn kortisoon neussproei moet gebruik. Dalk het jy ook reeds 'n chroniese sinus infeksie. Sien 'n dokter as moontlik vir 'n ondersoek, moontlike sinus x/strale en 'n voorskrif vir kortisoon neussproei en/of antibiotika as nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/14

Hallo Nowheat
Mens se tandwortels lê baie naby aan die sinus openinge en mens kan tandpyn kry van sinusontsteking! Jy gaan dalk behalwe jou anti-histamiene ook langtermyn kortisoon neussproei moet gebruik. Dalk het jy ook reeds 'n chroniese sinus infeksie. Sien 'n dokter as moontlik vir 'n ondersoek, moontlike sinus x/strale en 'n voorskrif vir kortisoon neussproei en/of antibiotika as nodig.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement