advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2009/03/11

Sinus en koors

Hi Doc,

Ek is nou al 11 maande post-op en behalwe vir die vogretensie gaan dit eintlik goed. Wel, dit het... tot 3 dae gelede. Ek het tipiese sinus-infeksie simptome. Lyfseer, koors en sinus. Maar daardie tyd van die jaar, of hoe.

Ek dokter myself met Adco-dol en Sinustat. Ek het net opgelet dat my hartklop baie onreelmatig is. Hoe sal ek weet of ek in A-fib is en of dit net baie ekstra sistole is?

Ek het nie meer voorraad Beta-blokkers om mee te " speel"  nie en behalwe dat dit ongemaklik voel is dit mos nie werklik gevaarlik nie. Ek kan werklik net nie by Dokter uitkom nie en probeer om myself op hierdie stadium te dokter.

Is daar iets beters as Sinustat wat ek vir die sinus kan neem? Baie dankie vir die wonderlike diens wat u lewer.

Lekker aand!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cornel

Ek stel voor dat jy die Adco-dol en Sinustat stop, aangesien dit jou hartspoed beinvloed. Jy moet bedrus kry, baie water drink en 'n water-sout oplossing snuif.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/08/10

My dogter herstel nou van lugweg infeksie, en sinus. Wil net graag weet of lae bloeddruk en duiseligheid ook van die simptome is?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement