advertisement
Question
Posted by: Riki | 2012/03/08

Sinus &  Hooikoors

Goeie dag. Jammer vir die afrikaans. My seun is 16 jaar oud en sukkel ongelooflik met sinus en hooikoors. Ons was al telkemale by die dr en het behandeling ontvang. Niks help nie! Hy het wel allergie maar ons kan dit nie regtig vermy nie aangesien hy golf speel en dit maak die probleem erger! Veral met die bome en die gras. Het jy enige raad?? Ons het al soveel medikasie gebruik en ons is al raadop!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Riki

Dit is ongelukkig baie moeilik om behandeling voor te stel, waar die pasient daagliks in kontak is met die allergene. Ek stel voor dat jy 'n allergie spesialis vir bloedtoetse en veltoetse konsulteer. Behandeling kan daarvolgens voorgeskryf word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: b | 2012/03/08

Mevrou, ek sukkel self vreeslik met albei en vind dat hierdie kombinasie baie goed werk. Ek neem elke aan ''n lank werkende anithistamine en ek verander die brand elke maand. Een maand Zyrtec, een mand telfast ens. Ek spuit elke aan een spuit per neusgat Beclate nasal spray. Dit hou my symptome onder beheer. Ek het ook ''n netipot aangekoop en spoel my sinusse elke aand, dit help baie.

Hy moet ook stort en skoon aantrek na golf,

Reply to b

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement