advertisement
Question
Posted by: Chantal | 2012/03/27

Sinus

Hi, ek sukkel nou al meer as ''n jaar met sinus. Ek was nou al by ''n neus oor en keel donter gewees en hy het nie die probleem opgelos nie. My neus voel die heletyd geswel binne en soms baie droog ander kere voel dit of dit in my keel af drup. Ek het ook ''n jeuk iretasie in my neus amper elke dag, ek drink baie sinus pille en gebruik neus sproei, maar dit help ook nie, ek is nou al moedeloos. Ek weet nie meer wat om te doen nie of wat om te gebruik nie. Kan iemand my asb net raad gee???

Chantal

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Chantal

Ek stel voor dat jy 'n tweede opinie by 'n oor-, neus- en keelspesialis kry. Jy kan ook 'n allergie spesialis konsulteer om vas te stel wat die oorsaak vir jou kroniese sinusitis is. Indien jy 'n roker is, sal jy moet ophou.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement