advertisement
Question
Posted by: Janine | 2011/03/09

Sinus ?

Ek het so 4 weke terug verkoue gehad en van daar af was ek nog nie weer heeltemal gesond nie. My neus is nie toe nie, maar wanneer ek praat klink dit asof dit toe is. Dit voel soms asof my kliere seer is onder my ore. Ek het gisteraand gaan gym net vir 20 min. en ek het BAIE meer gesweet as gewoonlik. Ek is van plan om Sondag die Argus te ry, maar wil weet of dit veilig is. Ek voel nie sleg nie. Ek spoel ook elke aand my neus met soutwater, maar daar kom niks ernstigs uit nie.
Ek wil baie graag Sondag ry, maar my vriende laat my twyfel omdat ek nie heeltemal gesond klink nie :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Janine
Mens moenie oefen as jy enigsins seer spiere het, kortasem is, hartkloppings of koors het nie. Drink dalk 'n paar aande 'n antihistamien soos Loratidien en kyk of die swelling minder word?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/09

Hallo Janine
Mens moenie oefen as jy enigsins seer spiere het, kortasem is, hartkloppings of koors het nie. Drink dalk 'n paar aande 'n antihistamien soos Loratidien en kyk of die swelling minder word?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement