advertisement
Question
Posted by: Annerie | 2010/08/30

Sinus

Hallo dok.
Ek was verlede week vir MRi vir die duisligheid. Spesialis se toe ek het syst en die linker sinus is geblok. Hy vermoed ook ek het akute infeksie in my oor gehad wat die weefsel beskadig het. Ek is ''n roker en dokter se toe hy kan niks vir my doen indien ek rook. hy het my net kortisoon vir week gegee. Hierdie duiseligheid/vertigo wil net nie opklaar. Ek het ook die drukking gevoel om die oe kan nie se ek kry regtig hoofpyn nie kry net steekpyne op my hoof. Is daar iets wat oor die toonbank gekoop kan word wat ek kan gebruik vir die sinus en duiseligheid/vertigo?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annerie
Serc of Stugeron help maar mens het 'n voorskrif van jou GP nodig. Dit kan soms weke neem om op te klaar.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/30

Hallo Annerie
Serc of Stugeron help maar mens het 'n voorskrif van jou GP nodig. Dit kan soms weke neem om op te klaar.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement