advertisement
Question
Posted by: Joy | 2010/06/02

sinus

Dokter, ek sukkel met chroniese sinus. My neus bly toe en dit loop. Wat kan ek doen? Help my asb. Ek gebruik nou niks, want niks help nie. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Joy
Is jy allergies vir iets? Diere/Stof/Melk/ stuifmeel? Mens kan dat jou dokter kyk deur jou IGE te toets. Dan sal langtermyn antihistamiene (iets soos Zyrtec of Clarityne) elke aand en kortisoon neussproei soos Beclate dalk vir jou help. Mens kan ook allergie toetse gaan doen as jy vermoed dat iets dit erger maak ( vel toetse vir diere allergiee en stuifmeel en 'n bloed toets vir kosse soos melk of koring of sitrusvrugte)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/02

Hallo Joy
Is jy allergies vir iets? Diere/Stof/Melk/ stuifmeel? Mens kan dat jou dokter kyk deur jou IGE te toets. Dan sal langtermyn antihistamiene (iets soos Zyrtec of Clarityne) elke aand en kortisoon neussproei soos Beclate dalk vir jou help. Mens kan ook allergie toetse gaan doen as jy vermoed dat iets dit erger maak ( vel toetse vir diere allergiee en stuifmeel en 'n bloed toets vir kosse soos melk of koring of sitrusvrugte)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement