advertisement
Question
Posted by: Pieter | 2010/03/29

sinus

Dag dr.

Ek het kroniese sinus - loop neus en die drup agter in die keel - wat is die beste om daarvoor te gebruik. Verkieslik nie ''n neus spuit nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pieter
Die goud standaard behandeling is 'n langwerkende antihistamien soos loratidien een maal per dag, plus kortisoon neussproei (soos Beconase aqeous) Mens kan jou ook laat toets en as jy dalk net allergies vir een ding (soos gras) is, immunoterapie kry daarvoor
Sien http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/000813.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: pieter | 2010/03/29

Jammer dr. ek het vergeet om by te voeg anthistamin werk nie het dit al probeer - dit sal ietsie sterkes moet wees. iiladin werk net om die neus oop te maak vir ''n rukkie. Ek is al raadop en al wat die dokters voorskryf is sout oplossing en anthistamine.

Reply to pieter

Posted by: cyberdoc | 2010/03/29

Hallo Pieter
Die goud standaard behandeling is 'n langwerkende antihistamien soos loratidien een maal per dag, plus kortisoon neussproei (soos Beconase aqeous) Mens kan jou ook laat toets en as jy dalk net allergies vir een ding (soos gras) is, immunoterapie kry daarvoor
Sien http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/000813.htm
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement