advertisement
Question
Posted by: JUWELS | 2010/06/17

SINNUSSE OOP GEMAAK

HAI DAAR,EK IS 29 JAAR OUD EN HET 2MAANDE TERUG GEGAAN VIR N SINUSFLUSH DIT WAS SEER MAAR EK HET GEDINK DIT GAAN DAREM N JAAR OF 2 WEES VOOR DIT WEER BLOK.AG NEE WAT 2 MAANDE EN DIT IS WEER GEBLOK WAT ANDERS KAN EK GEBRUIK OM MY SINUSSE OOP TE KRY?????

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSinus Expert

'n Sinus "flush" is net 'n spoeling wat net 'n baie tydelike maatreel is, meestal om akute infeksie te hanteer en 'n kweking van etter te verkry om antibiotika keuse te bepaal. As jy egter pyn ervaar het moet ons aanneem daar is meer aan die sinusse of neus gedoen as net 'n spoeling. Sinusoperasies is nie baie seer nie, in teenstelling met neusseptum operasies. Ek raai aan u gaan spreek weer die chirurg en hoor sy opinie. Vind ook uit wat presies gedoen is tydens die prosedure.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Qman | 2010/07/09

Vra vir jou dokter om vir jou Rinocort voor te skryf.
Wees net versigtig om dit nie vir meet as 3 weeke te gebruik nie...want dit skop terug! Dit sal daarna jou sinus behoorlik verstop.
Daar is ''n lekker produk op die mark...die naam is Flugon (daar is ook ''n sinus weergawe)...the maatskappy wat dit maak het ''n webtuiste en jy kan van daar af bestel of by ''n supermark kry.
Dit kos so R80 vir ''n 3 week kursus...ek stel voor jy is op ''n lae dosis vir 6 weeke ... ek waarborg dit sal jou probleem hewig verbeter. Dit het wondre vir my gedoen!

Reply to Qman
Posted by: Sinus Expert | 2010/06/20

'n Sinus "flush" is net 'n spoeling wat net 'n baie tydelike maatreel is, meestal om akute infeksie te hanteer en 'n kweking van etter te verkry om antibiotika keuse te bepaal. As jy egter pyn ervaar het moet ons aanneem daar is meer aan die sinusse of neus gedoen as net 'n spoeling. Sinusoperasies is nie baie seer nie, in teenstelling met neusseptum operasies. Ek raai aan u gaan spreek weer die chirurg en hoor sy opinie. Vind ook uit wat presies gedoen is tydens die prosedure.

Reply to Sinus Expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement