advertisement
Question
Posted by: POPPIE | 2011/10/12

Sing in kop

More Dokter, het u raad vir n 70 jarige dame wat die afgekope 2 weke uit die bloute uit, n gesing in die kop het, wat op aarde sal dit wees? dis omtrent lastig, want dit klink kompleet soos Ge Korsten se gesing, oor en oor.en hy was nooit n musiek liefhebber van my nie, dankie en aangename dag

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Poppie

Ek is seker dat die geluid waarna jy verwys, tinnitis is. Dit is 'n simptoom van 'n paar toestande, soos byvoorbeeld sinusitis, die opbou van was in die oor, oorinfeksie ens. Ek stel daarom voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en behandeling konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement