advertisement
Question
Posted by: Annerie | 2010/02/01

Simtome

Hallo Dok, Ek het die afgelope maand simptome van angs. was al 5x by dokter 1 internis oor die simptome. Gedink is my hart hulle het rus en stress ekg' ' s gedoen en kon niks vind nie. Ek is nou op Cilift en beta bloker en nog baie ander medikasie. Wat ek wil weet is kan mens die angsaanvalle elke liewe dag ervaar myne begin by die hart of ek die hartkloppe kan voel en dan word ek warm (sonbrandgevoel) van die middel tot oor my armes. Nog wat ek elke dag ervaar is my bene amper soos dooie gevoel op die vel onder die kniee die dok het nou medikasie gegee vir rustelose bene. My regter arm bo presies in die middel kry gereeld soos klop pyn gevoel en dieselfde aan die linker kan van my rug tussen nek en middel. My maag werk ook anders my stoelgang het van normaal na waterige stoelgang (groen) (afgelope 3 weke) . Kan die simptome van angs wees of moet ek nog opinie kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annerie
Het hulle gekyk na jou skildklier en jou esterogeen vlakke? Ek dink ook mens moet tog maar jou stoelgang lab toe stuur om infeksie uit te skakel. Laat ook jou UKE doen ( bloed soute ) en kalsium vlakke.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: mariska | 2010/03/31

Ek kry angsaanvalle. Het ook as gevolg daarvan fobie om alleen uit te gaan ens. Sal cilift help. Die dokter het dit voorgeskryf?

Reply to mariska
Posted by: cyberdoc | 2010/02/01

Hallo Annerie
Het hulle gekyk na jou skildklier en jou esterogeen vlakke? Ek dink ook mens moet tog maar jou stoelgang lab toe stuur om infeksie uit te skakel. Laat ook jou UKE doen ( bloed soute ) en kalsium vlakke.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement