advertisement
Question
Posted by: nana | 2009/05/03

simptome van stres

Jammer as dit n lang skrywe gaan wees...
Beste Dokter,
Weens finansiele redes moes my 60-jarige suster, haar tweede man, en haar 31-jarige seun, van Ficksburg af na my toe trek in Pretoria. Hulle bly in n woonstel aan ons huis, en die seun in n kamer by ons in die huis.
Die seun was in n spesiale skool, a.g.v. disleksie, kry slegs n Ongeskiktheidstoelaag v d staat. Hy het al kleinerige werkies gedoen, asook sekuriteit.
Twee dae voordat hulle hierheen moes kom, het die seun die hius uitgegaan, voor die huis in die straat (in die kerkkantoor se gronde) Gese hy ' ' het iemand in die huis gesien' ' . Met groot moeite en dreigemente het hulle hom verlede Sondag sover gekry om in die kar te klim en hierheen te kom. Hy weier egter om enige iets te doen, lyk net of hy niks verstaan nie, loop agter sy ma aan soos n hondjie, praat nie, eet nie, wil nie in sy eie kamer slaap nie, sit in deure en kyk na sy ma, of skielik nou, lees Bybel aanmekaar.
Het hom by my huisdokter gehad wie gese het dit is stres a.g.v. die trek weg van als wat bekend is. Is dit moontlik dat stres iemand so kan verander? Hy lyk, en tree op soos iemand wat nie enige normale denke het nie? Wat staan ons te doen? Hy is absoluut apaties, en dit lyk nie of die pille help nie.
Weet nie of ek meer inligting moet gee nie, maar sal werklik n antwoord waardeer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I wonder whether the young man has more problems that just dyslexia, which doesn't usually, on iots own, get a disability grant. And your description of his recent behaviour confirms this --- this is nothing like dyslexia. I assume the huisdoktor i thinking of the stres of the move as causing a worsening in his state and behaviour, but it couldn't CAUSE this state --- there is more going on here. he really needs to be seen by a psychiatrist locally, for a full assessment. If there are papers concerning his disability grant ( whichm must have involved some sort of expert assessment to conclude that he was suficiently disabled ) that might be helpful, too. He sounds really impaired, and its not useful for me to guess how --- he needs a proper assessment -- if necessary, at a local state hospital or clinic. I don't know what pills he is taking, or whether they would be helpful or not in the state you are describing.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement