advertisement
Question
Posted by: goutie | 2010-02-02

simptome van gout?

Beste dokter Bets,

EK was verlede week vir n paar dae buite aksie met pyne op die maag, en daarna vreeslike pyne wat begin het in my voet en later by die knie ge-eindig het. Huisdok het laad bloedtoetse doen, en die volgende gese: Uriensuur te hoog (3.2) wit bloedliggaampies te min, rooi bloedliggaampies te groot, ek weet ek het hoe cholestrol en tri-glisiriede. In effek, volgens huisdok, het ek gout...Wil graag weet of al daai dinge verband hou met gout?
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Goutie
Jig of gout is gewoonlik in een gewrig, die gewrig is rooi en warm en pynlik. Mees algemene gewrigte aangetas is klein gewriggies soos tone, vingers, pols of enkel. Gout sal nie vir jou pyn op jou maag gee nie, maar as jy vir die maagpyn disprin gebruik het kan dit gout trigger. Mense met verhoogde cholesterol, insulien weerstandigheid, hartprobleme en of diabetes het baie keer ook gout.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Alize | 2015-07-28

My skoon sussie se man se jeup is baie seer. die pyn is baie erg maak nie saak waste pille hy drink nie dit raak nie beter nie.Die pyn is so erg dat dit skiet na sy bene toe. Kan julle my raad gee asb.

Reply to Alize
Posted by: Help | 2015-02-01

My man het chroniese gout. Hy ly aan die volgende: Hoe bloeddruk, diabetes, swak bloedsomloop (gebruik Warfaren), swak longfunksie, gebruik elke dag Lasix. Het twee jaar gelede al niersteen gehad. Verduur baie pyn, want dit val die een plek na die ander aan,.... toon, knie, skouer, nek, rug. Probeer met voorkomende dieet regstel, hy drink reeds Puricos elke dag. Wat kan ons doen? Nog medisyne maak ons al skrikkerig!

Reply to Help
Posted by: wimpy | 2014-02-19

ek het so twee aande terug my enkel verstuit by die werk lw: dis n ou besering, ek het nog aan gewerk, toe ek die volgende aand werk toe gaan is di pyn erger, kan dit gout wees? dankie

Reply to wimpy
Posted by: cyberdoc | 2010-02-03

Hallo Goutie
Jig of gout is gewoonlik in een gewrig, die gewrig is rooi en warm en pynlik. Mees algemene gewrigte aangetas is klein gewriggies soos tone, vingers, pols of enkel. Gout sal nie vir jou pyn op jou maag gee nie, maar as jy vir die maagpyn disprin gebruik het kan dit gout trigger. Mense met verhoogde cholesterol, insulien weerstandigheid, hartprobleme en of diabetes het baie keer ook gout.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement