advertisement
Question
Posted by: Marisa | 2009/03/18

Simptome van Geelsig

Wat is die simptome van geelsig en wat is die behandeling daarvang?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marisa
Geelsug is die opeenhoping van bilirubien in die liggaam - dit kan geel verkleuring van die oë, vel en donker urine wat soos Coke lyk veroorsaak. Behandeling hang af van die oorsaak - wat verstopping van die galbuis kan wees, infeksie van die lewer, oormatige afbraak van bloedselle.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
Our users say:
Posted by: nicolene | 2015/10/13

Hi wil net uit vind wat beteking dit as n mens se oe geel rak

Reply to nicolene
Posted by: nicolene | 2015/10/13

Hi wil net uit vind wat beteking dit as n mens se oe geel rak

Reply to nicolene
Posted by: nicolene | 2015/10/13

Hi wil net uit vind wat beteking dit as n mens se oe geel rak

Reply to nicolene
Posted by: annatjie | 2015/02/03

My kind is nou 11 jaar oud die dokter se hy het geelsig sy oe is geel hy het geen krag ni eet ni bly naar asb help ek weet ni wat om te doen nie .kan hy erger raak ?

Reply to annatjie
Posted by: Anonymous | 2014/12/02

kon ek geelsig opgedoen het toe my bba gebore is sy is nou 5 maande n ek het geelsig

Reply to Anonymous
Posted by: Lehandi | 2014/07/05

My pa het geelsug maar ek dink noe hy vertel my als nie. Hy het seerkies soos koorsblare om sy mond en neus, en sy tandvleis is besag om te verdwyn. Mens kan al die wortels van sy tande sien. Hy kry ook lelike maagkrampe. Hy wil niks weet van hospitale nie maar sy bloed toetse se hy het geelsug. Hy kry behandeling van die Dr maar eks bekommerd. Hoe gevaarlik is geelsug en kan hy doodgan van dit? Is dit aansteklik?

Reply to Lehandi | 1 comment (hide)
Posted by: Danica | 2015/08/26

Ja dit is aansteeklik

Posted by: Monica | 2014/01/30

My man het nou sy galblaas verwyder. Hy was baie siek. Hy is die Dinsdag in om Woensdag gedoen te word. En hy is nogsteeds in die hospitaal. Nou kry hy weer presies dieselfde pyne as voor die operasie. En hulle sê hulle kan in sy oê sien as daar nog galstene in die galbuis agtergebly het. Wat moet ons doen - ons is al raadop.

Reply to Monica
Posted by: Bianca | 2014/01/04

Hey. Kan n mens doodgaan van geelsug?

Reply to Bianca

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement