advertisement
Question
Posted by: JENNY | 2009-04-16

SIMPTOME

Naand dokter. Ek is 42 het hoe bloedruk vir 20jaar. My cholesterol telling is 6.9. Ek het die vlg simptome: geweldige drukking in die middel van my bors, soms pyn dit ook onder linker bors, kry dan pyn al aan die linker kant vanaf kakebeen,nek, linker arm tot by pinkie. Voel dan naar + geweldig moeg. Dit voel ook of my maag geswel is. My bene swel maar nie so erg nie. Wou net weet wat u mening is en of ek bekommerd moet wees. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jenny
Ja jy moet asb jou dokter so gou moontlik sien, dit klink vir my soos simptome van angina ( hartkrampe) en die geswelde voete kan dui op vroee hartversaking. As jy benoud voel, pyn in die bors het, bleek en sweterig voel, moet jy liewer dadelik ongevalle toe gaan.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Marietjie | 2014-04-14

Ek het so maand gelede my GP gaan sien waarna hy my in kennis gestel het van swak bloed toevoer in my linkerbeen. Ons het nie verder ingegaan op die saak nie. As hy gedink het dit is van belang sou hy my seker gestuur het vir toetse. Het wel gese dat as dit my pla moet ek hom weer kom sien. Ek het ongeveer die laaste week vreeslik pyn in my been nadat ek geoefen het. Is dit iets om oor bekommerd te wees. Het ook meer swelling in linker enkel aan die einde van die dag. Ek het wel hoe bloeddruk.

Reply to Marietjie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement