advertisement
Question
Posted by: Jong roker | 2009/04/05

Simptome?

Goeie dag!
ek is 20 ampe 21 en n roker vi 5jr al ek dink konstant om op te hou rook as gevolg van die rede dat ek ligte hartpyne kry. glad nie seer nie, maar voel nie reg nie, ekt ook n baie ligte knop gevoel op my bors elke nou en dan wat mens nie met die hand kan voel nie slegs vanself.

kan dit wees agv die rook. of dalk simptome vir hartsiektes of longsiektes waarvan ek nie bewus is nie want ek is bang ek los dit as dit ernstig is en ook ek wil nie verniet dokters toe gaan as dit niks is nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo jong roker
die borskaspyne kan wees agv die rook of agv spanning of spasma in die slukderm. As mens ophou rook sal jy defnitief gesondheids voordele trek daaruit. Probeer afskaal na 5 sigarette per dag as jy meer as dit rook voor jy probeer ophou anders is dit baie moeilik. As daar 'n sterk familiegeskiedenis van hart probleme of hoë cholesterol in jou familie is moet jy dalk tog die dokter gaan sien.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Jong roker | 2009/04/05

Nog n dink kan dit my fiksheid ook wees? nie dat ek oorgewig is ni, ek weeg maar 60 en eks kort. maar ek doen geen vorm van oefening nie

Reply to Jong roker

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement