advertisement
Question
Posted by: OZ | 2008/12/04

simptome

Dr. kan u asb vir my die volgende duidelik maak, wat is die simptome as ' n mens ' n rou seer het, kolonkanker en inwendige aambeie. Verskoon as die spelling nie reg is nie. Baie dankie vir al u raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Oz
rouseer (maagseer) - brand op die krop van die maag, seer met etes, naarheid, swart bloed in stoelgang
kolonkanker kan geen simptome hê tot laat in die siekte nie, maar kan presenteer met rooi bloeding per rektum, verstopping, pyn of uitsaaings
aambeie gee gewoonlik 'n knoppie by die anus, kan bloed op die toiletpapier sien as afvee
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: JH | 2008/12/04

Dikderm kanker het mens nie simtome nie. Daarom word dit in die meeste gevalle te laat opgespoor.
My swaer is dood as gevolg van dikdermkanker, toe hulle dit ontdek was die kanker al deur sy liggaam versprei. My vrou en ander swaer was skoon maar my skoonsuster het gewas gehad wat verwyder is en behandel is. Dis nou 20 jaar later en sy is ok.
Die Dr het haar vreeslik onder vra oor haar simtome, maar sy het net vir die ondersoek gegaan omdat swaer dit gehad het.
As jy ' n vermoede het laat jou dikderm ondersoek!!
Groete en sterkte

Reply to JH

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement