advertisement
Question
Posted by: E | 2010/02/22

Simply Slim = 4Slim (new product)

4Slim is nuwe wonder produk. Is amper 100% dieselfde as Simply Slim. Verpakking net ligblou en die kapsules twee kleure groen. Bewoording dieselfde, ''n bestanddeel minder en die hoeveelhede verskil wat op verpakking wys.
Is hierdie ook net nog ''n slenter?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste E
As jy hierdie week se DietDoc Topic oor "The Slimming Pill Saga Continues" lees, sal jy die lys bestanddele in die "nuwe" 4Slim kan vergelyk met die kruiemiddels wat gewoonlik in al hierdie soort produkte gebruik word en sien wat dit alles aan jou liggaam kan doen. Wees verstandig en los tog al hierdie verslankingsfoefies.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/02/23

Beste E
As jy hierdie week se DietDoc Topic oor "The Slimming Pill Saga Continues" lees, sal jy die lys bestanddele in die "nuwe" 4Slim kan vergelyk met die kruiemiddels wat gewoonlik in al hierdie soort produkte gebruik word en sien wat dit alles aan jou liggaam kan doen. Wees verstandig en los tog al hierdie verslankingsfoefies.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement