advertisement
Question
Posted by: LENA | 2010-06-13

SIMPLY SLIM

WAT IS U MENING OOR DIE NUWE SIMPLY SLIM? IS DIT VEILIG EN EFFEKTIEF? DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lena

Ongelukkig sal ons nie weet voordat 'n gerespekteerde labaratorium die nuwe produk ontleed om vas te stel uit watter bestandele dit bestaan nie.

Daar is geen kort pad met gewigsverlies nie. 'n Gesonde dieet met goeie koolhidrate en oefening ten minste vyf tot ses dae per week (40 minute) bly die beste. 'n Verandering in leefstyl sal jou nie net beter laat voel nie, maar ook meer energie gee. "Lipo-suction" werk goed om hartnekkige areas se oormatige vet te verwyder. Dit moet eers oorweeg word na goeie lewenstyl verandering.

Produkte soos Simply Slim waar die waarheid verdraai word oor die bestandele, sal meer newe effekte he en op die ou end van die dag "'n slegte smaak in die mond los".

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement