advertisement
Question
Posted by: LENA | 2010-06-13

SIMPLY SLIM

WAT IS U MENING OOR DIE NUWE SIMPLY SLIM? IS DIT VEILIG EN EFFEKTIEF? DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lena
Ek het nog nie die kamstige 'nuwe' Simply Slim se lys van bestanddele onder oë gehad nie, maar ek is taamlik seker dat dit nog steeds al die kruiemiddels bevat soos die 'ou' produk. Ek vertrou dat hulle nou ten minste die baie hoë dosis sibutramien uit die produk verwyder het. Ek het verlede jaar 'n artikel geskryf oor die kruiebestanddele van Simply Slim en die potensieel nadelige effekte daarvan. Klik op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en doen dan 'n soektog vir 'Simply Slim in the firing line' om die artikel te lees. Spandeer liewer jou geld op lidmaatskap by 'n goeie gimnasium of Walk for Life!
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010-06-14

Beste Lena
Ek het nog nie die kamstige 'nuwe' Simply Slim se lys van bestanddele onder oë gehad nie, maar ek is taamlik seker dat dit nog steeds al die kruiemiddels bevat soos die 'ou' produk. Ek vertrou dat hulle nou ten minste die baie hoë dosis sibutramien uit die produk verwyder het. Ek het verlede jaar 'n artikel geskryf oor die kruiebestanddele van Simply Slim en die potensieel nadelige effekte daarvan. Klik op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en doen dan 'n soektog vir 'Simply Slim in the firing line' om die artikel te lees. Spandeer liewer jou geld op lidmaatskap by 'n goeie gimnasium of Walk for Life!
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.