advertisement
Question
Posted by: Jay | 2009/07/22

Simply Slim

Can any of you please tell me if this product really works? Are there any one of you that have tried it ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Dear Jay
I hope the other Readers are giving you feedback about Simply Slim. As I mentioned to "L" earlier on tonight, I am not acquainted with this product. I do know that it really works to reduce your energy intake and increase your energy output.
Best regards
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Schalk | 2009/09/28

Ek het die produk 2 weke gebruik. 1ste Week het goed verloop, behalwe dat ek duislig met tye was, het ek wel 2kg verloor. Ekke het aan die einde van die 1ste week begin sukkel om te urinineer. Teen die middel van die 2de week was dit so erg dat ek geensins iets kon uitkry ni en het dokter gaan raadpleeg. Hy het my dadelik vebied om verder Simply Slim te gebruik en gese dit is die oorsaak dat my blaas in spasma in gegaan het. 4 dae later was als weer terug na normaal. Ekke het al van talle ander mense gehoor wat newe effekte kla soos hartkloppings, duislig, naarheid en parmanente moegheid en dis net van mense wat ek ken. Om gewig te verloor deur jou gesondheid op die spel te plaas is nie die moeite werd nie.

Reply to Schalk
Posted by: Johan | 2009/09/11

hierdie produck is nie goed vir jou nie. bel my 082-2133693 vir meer info of gaan na my wbwerf johansimplygoingslim dit com

Reply to Johan
Posted by: Hoopvol | 2009/09/02

Hi
Ek het ongeveer 8kg wat ek wil verloor, en het vandag begin met Simply Slim. Ek is baie dors (maar is bly, want ek drink nou baie water). Andersins voel ek " vreemd" . Warm/koud, " kielie sensasies ens. Sal dit aanhou vir solank ek die produk gebruik?
Sal ek saans kan slaap?
Terloops, ek is glad nie honger nie.
Hoeveel verloor mens gemiddels per maand op Simply Slim?

Reply to Hoopvol
Posted by: Amelia | 2009/08/08

Dit werk.... 2.5kg in die eerste week. Geen newe-effekte tot nou toe nie behalwe ' n vreeslike dors wat help om baie water te drink. 082 8916498

Reply to Amelia
Posted by: Anel Coetzee | 2009/08/08

Geen verpligte oefening of drastiese eetplan-aanpassing.
4 - 10kg vet wat jy in ' n maand kan verloor.
Annalize Ridgard het 9kg in ' n maand verloor en 18cm.
Skakel vandag om jou bestelling te plaas. 072 587 3896

Reply to Anel Coetzee
Posted by: Anel Coetzee | 2009/08/08

Heidelberg/Alberton Agent. Koop vandag. Tans 17 000 verbruikers. Mense koop dit omdat dit regtig werk. 072 587 3896
Dis ' n lewensverandering

Reply to Anel Coetzee
Posted by: Anel Coetzee | 2009/08/08

Simply Slim wereld se no 1 gewigsverliesproduk. Gaan kyk op Facebook se Simply Slim groepe. Mense se suksesstories. Anel 072 587 3896 vir aankope. Dit werk regtig

Reply to Anel Coetzee
Posted by: Lizelle | 2009/08/04

Hi Jay

I have personally taken this as well as my husband alreay for 2 months. We have defnitely both lost weight! It' s all herbal and has a money back guarentee.

Contact me if you need more detail, I also have stock.

Reply to Lizelle

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement