advertisement
Question
Posted by: charmaine | 2009/11/23

Simply sli

Please could you assist me I had a thryriodectomy 5 months ago. Can I use these tablets and if not which ones will be safe for me?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Dear Charmaine
Because Simply Slim contains L-carnitine which suppresses thyroid function (and thus also the effectiveness of your thyroid hormone replacement therapy), you should rather not use this type of slimming product. I would recommend that you discuss the use of other slimming product such as Ciplatrim or Reductil or Xenical with the dr who is treating your lack of thyroid hormone. As an alternative you can also try using an energy-reduced, low-fat, high-fibre diet (click on 'Diet' at the top of this page, 'Weight loss', ‘Balanced diet’ and then on 'Slimming Diet' for a copy of such a diet), and increase your energy output by doing regular exercise (running, jogging, skipping, cycling, swimming, join a gym or Walk for Life) for 30 or more min a day. The exercise will help to stimulate your metabolism and promote weightloss.
Best regards
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Susan Van landeghem | 2010/01/25

Ekskuus tog my -|- ak nommer is 073 4619724 Susan van Lanadeghem

Reply to Susan Van landeghem
Posted by: Susan Van landeghem | 2010/01/25

Goeie dag aan al die mensies wat regtig sukkel om gewig te verloor en nog gesond wil leef.
Ek is vandag 50jaar oud. Ek het altyd net gesond ge eet en gelewe. My gewig het skielik net die hoogte in geskiet en ek was opgeblaas en geswel onder my vel. Ek het letterlik gevoel hoe ek swel as ek klaar ge eet het.
Ek het baie stress opgebou na ' n egskeiding, ouers aan die dood afgestaan, 3 broers verloor, en gewese man wat selfmoord gepleeg het. Nuwe huwelik, aanvaarding van stiefkinders en jou eie kinders se hartseer.
So het ek slim eeze ontdek en gebruik dit al langer as 7 jaar. My liggaams bou het verbeter. Ek het geen ander chroniese siektes nie. Ek het siste in my bors gehad en danksy slimeeze en die Scio met sy natuurlike energie medikasie is ek skoon. Deur die Scio kon elke twee weke my borste gemonitor vir siste. Ek het O63 gebruik om te detox en net swart rooibostee tot 4 koppies per dag en vars gefiltreerde water elke dag. Al my volroom kosse en melk was onmiddelik uitgesny.
Ek gym nog elke dag vir 30 min na 45 min ' n dag. Ek gaan stap gereeld in die aand saam met my man om hom te ondersteun. Ek doen my eie huiswerk. En ek geniet die buitelug lewe. Ons gaan kamp ook gereeld en gaan stap ook gereeld die wandel paadjies.
My hele lewe het verander en verbeter met slim eeze. Ek hoef net my hoofmaal te eet saam met my huisgesin en die ander 2 maaltye is slim eeze.
Ek gebruik geen aanvulling nie omrede, slim eeze het al de vitamine en minerale in.
Ek maak geen soos geen onnodige vet kosse nie. Ek kry komplimente regoor die land waar ek beweeg of met my klieente . Min mense glo dat ek 50jaar oud is. Ek moes eendag inligting by Old mutual gaan afgee en die man wat my 6 jaar teru laas gesien het het so na aan my gesig gesit om seker te maak dat ek nie snykunde ondergaan het nie. My seun Kevin is 24 jaar oud en het ook slim eeze begin gebruik en glo my, sy energie het verbeter, sy gesondheid het verbeter. Sy allergies het verminder asook sy Sinus.
Mensies, soms is kos ons grootse vyand en ons Suid Afrikaners bly maar glo dat ' n pilletjie dit sal reg maak. Groot nuus, nee net nog sieker.
Pas op vir suiker. Dit is die lekkrste aanhitsing van kanker of chroniese siektes.
Sout oor die kosse moet ook baie versigtig gebruik word. Gebruik eerder ' n verskeidenheid kruie en gesonde sout.

Verander jou lewens styl. Gaan na betroubare terapeute met ' n Scio dat hulle vir jou kan vasstel wat is jou tekorte en probleme.
Moet tog nooit vergeet dat sterk swart rooibostee ' n wonderlike natuurlike gesondheids middel is nie.
Alle sukses.

Susan Van Landeghem
074 461 9724

Reply to Susan Van landeghem
Posted by: charmaine | 2009/11/26

Baie dankie vir die moeite word waardeer. Sterkte

Reply to charmaine
Posted by: Gizelle | 2009/11/24

Hi, gaan in op Ontbytsake en gaan af na " gewigsverlies" , ek dink die eerste een is Slimeeze. Ek is van Rustenburg en die agent in ons area ge -|- ak, en lank met haar gesels. Haar naam is Susan en het my so baie raad gegee. Die produk is so veilig en diabete kan dit ook gebruik en sal ook help vir menopause, en kinders kan ook gebruik. Buiten dat jy gewig ook verloor, is dit ' n voedingsaanvul wat baie Vit en Minerale in het. Ek glo dit is die beste!! Ek detox eers en gaan dan die produk gebuik. Ek het behoorlike navorsing gedoen . Ek het myuself e veel sakde aangedoen met al hirdie geldmaak-dieete!! Sterkte!!!

Reply to Gizelle

Posted by: Charmaine | 2009/11/23

Baie dankie gaan beslis dan nie my geld mors nie.Sal jy asb laat weet van die Slimeeze

Reply to Charmaine
Posted by: gizelle | 2009/11/23

Hi, My skilklier is al 14 jaar ' n gedeelte verwyder en drin Eltroxin vandat ek in st. 8 was en tans 47jr. Ek het SS ook probeer en gevoel of ek dood gaan!! My bloeddruk was so hoog met die skildklier was skeilik ooraktief was en gediagnoseer was. My dokter was baie fies vir my en my beveel om dit nie weer te genruik nie.
Ek het navorsing gedoen op Slimeeze, dit lyk vir my baie goed, maar wil eers met my dokter bespreek.

Reply to gizelle
Posted by: DietDoc | 2009/11/23

Dear Charmaine
Because Simply Slim contains L-carnitine which suppresses thyroid function (and thus also the effectiveness of your thyroid hormone replacement therapy), you should rather not use this type of slimming product. I would recommend that you discuss the use of other slimming product such as Ciplatrim or Reductil or Xenical with the dr who is treating your lack of thyroid hormone. As an alternative you can also try using an energy-reduced, low-fat, high-fibre diet (click on 'Diet' at the top of this page, 'Weight loss', ‘Balanced diet’ and then on 'Slimming Diet' for a copy of such a diet), and increase your energy output by doing regular exercise (running, jogging, skipping, cycling, swimming, join a gym or Walk for Life) for 30 or more min a day. The exercise will help to stimulate your metabolism and promote weightloss.
Best regards
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement