advertisement
Question
Posted by: Engela | 2011/02/11

Silent treament

Ek en my suster deel ''n huis vir 12 jaar. Sy''s ''n introvert wat weinig kommunikasie vaardighede openbaar, sy gebruik " silent treatment"  as wapen. Met die jare het ek daarby aangepas en ignoreer haar buie tot die ertjie uitgespring het. Het geleer dit dien geen doel om met haar te probeer praat of in konflik met haar te beland nie. Sy''s altyd die verontregte, slagoffer van die bepaalde omstandigheid.
My seun wil na al die jare niks met haar te doen he nie, omdat sy hom die grootste deel van haar lewe geignoreer het.

Sy is soos ''n argief, hou jou oortredinge teen jou vir ewig, met dag en datum.

My probleem is sy doen nou dieselfde met ''n vriendin van ons, die vriendin het nie opgetree volgens haar verwagtings nie. As sy kom kuier, sit sy net ''n rukkie en staan dan op en gaan werk in die studeerkamer. Die vriendin wil van my weet hoekom is sy so stil, ek probeer voortdurend verskonings soek van sy''s besig met haar studies maar die atmosfeer is dik en gespanne as sy daar is.
Ek weet nie mooi hoe om die sitasie te hanteer nie, kan die resultaat voorsien as ek met haar praat. Hou aan om dit te ignoreer dat sy nie sien dat haar optrede die gewensde resultaat het nie? Dis vir my totaal onaanvaarbaar om ''n kuiergas so te hanteer. As jy probleme het praat dit uit en gaan aan- maar dis nie haar modus-operandi nie.
Wil ook nie langer probeer om voor te gee daar is niks verkeerd nie! Sal u my asb adviseer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Just tell your friend that unfortunately, your sister is a bitter and unpleasant person who you and your son have wisely learned to mainly ignore, and that she should do likewise, and not take her misbehaviour seriously. The friend is YOUR guest, not hers - I wonder whether your sister HAS any friends at all - maybe that's why she resents yours ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: cybershrink | 2011/02/12

Just tell your friend that unfortunately, your sister is a bitter and unpleasant person who you and your son have wisely learned to mainly ignore, and that she should do likewise, and not take her misbehaviour seriously. The friend is YOUR guest, not hers - I wonder whether your sister HAS any friends at all - maybe that's why she resents yours ?

Reply to cybershrink
Posted by: JT.CPT | 2011/02/11

Ek is self maar ''n introvert, en ek hou nie veel van mense nie. Waneer ookal ons kuier gaste het dan sal ek ook maar na ''n tyd verdwyn en tv kyk of uitgaan. Nie almal hou daarvan om te " entertain"  nie , so dalk probeer sy nie ombeskof wees nie.

As jy nie met jou suster oor die weg kan kom nie dan hoekom bly julle saam? Trek uit of vra jou suster om uit te trek.

Reply to JT.CPT
Posted by: mel | 2011/02/11

Ni om lelik te wees nie maar se vir haar sy moet groot word en respek kry vir ander mense, en se alhoewel jy haar respekteer as ''n introvert het sy geen reg om jou vriende met disrespek te behandel nie.

Reply to mel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement