advertisement
Question
Posted by: RE: RENTIA | 2009/11/03

sikliese netropenie

Hi Doc, Ek is baie bekommerd oor my dogter. Van kleins af sukkel sy met virus infeksies. Hulle het ' n klomp toetse gedoen en die dokters het nou agtergekom sy is gebore met sikliese netropenie. Sy is nou net uit die hospitaal ontslaan. Rentia is 32 en haar kinders is 5 en 7 jaar oud. Is dit oorerflik en is dit gevaarlik? Is daar behandeling daarvoor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rentia
Net 24-30% van kinders erf dit by hulle ouers. Hulle behoort te kan toets daarvoor. Daar is 'n beenmurg stimulant wat mens kan gebruik daarvoor maar ek weet nie of dit in SA beskikbaar is nie. Word sy deur 'n hematoloog gehandel? Dit kan gevaarlik wees as hulle 'n oorweldigende infeksie kry daarom moet alle infeksies net gou behandel word.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/03

Hallo Rentia
Net 24-30% van kinders erf dit by hulle ouers. Hulle behoort te kan toets daarvoor. Daar is 'n beenmurg stimulant wat mens kan gebruik daarvoor maar ek weet nie of dit in SA beskikbaar is nie. Word sy deur 'n hematoloog gehandel? Dit kan gevaarlik wees as hulle 'n oorweldigende infeksie kry daarom moet alle infeksies net gou behandel word.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement