advertisement
Question
Posted by: magda | 2008-10-30

sigversteuring

Hi dr Bets! Jy het seker al op ' n warm dag iewers heen gery en in die verte ligspieelings gesien? Ek kry redelik gereeld so iets wat voor my oë  hardloop. Dis moeilik om te beskryf presies hoe dit lyk, maar oral waar ek kyk hardloop dit. Dit is nie kolletjies of strepies nie. Dit kan enige iets tussen 20minute en ' n uur duur. Ek kry nie agerna migraine nie maar my nek voel lam en wanneer ek my kop beweeg, is dit diep binne aan die een kant seer, asof ek deur ' n hewige migraine is en ek voel dan baie moeg. Ek kan dan glad nie lees nie. Wat kan die oorsaak wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Magda
Dit kan dalk 'n tipe migraine wees, nie alle migraines gee kopseer nie. Alternatief kan dit 'n raar tipe van epilepsie wees. Ek dink jy moet dalk 'n neuroloog sien want daar is medikasie wat jy kan gebruik om dit te voorkom. Check ook jou bloeddruk en gaan vir 'n oogondersoek by 'n oogkundige ( laat jou oogdruk toets en vra dat hy na jou retina ook kyk)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement