advertisement
Question
Posted by: Elise | 2011-04-20

Sigaret Rook

Hi Dok,

Die maatskappy waar ek werk is daar 5mense wat rook, binne die gebou, en noudat dit koud word maak hul ook nie n venster oop nie. Die gebou is donker van die rook. Wat sal gebeur as mens vi 9ure per dag in so omgewing moet sit en asemhaal !? Ek is nog altyd baie gesond word nooit siek nie maar deesdae het ek elke dag hoofpyn (so muwwe dik kop) gevoel kan dit asv die rook wees.

Baie dankie vi jou tyd

Elise

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elise
sekondere rook is baie sleg vir jou en kan kanker veroorsaak (http://www.cancer.org/cancer/cancercauses/tobaccocancer/secondhand-smoke)
Dit is eintlik onwettig vir hulle om in die gebou te rook - sien punt 7 op http://www.doh.gov.za/issues/tobacco/smoke-01.html#3. Jy kan aandring dat hulle nie in die kantoor rook nie.
Ek stel voor jy neem dit op met julle HR bestuurder
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015-11-20

Hi Dr ek werk vir familie hulle rook in hulle kantore dit pla nie dan het ek 'n man met wie ek 'n kantoor deel wat rook en hulle se as ek nie dit wil aan vaar nie moet ek buite gaan staan tot daar die persoon klaar gerook het of ek moet met dit deel. ek is al dieperig in my jare en die manietjie is 'n bog snuiter wat gister uit ddie skool gekom het. my swaar se ook dis sy besigheid niemand sal hom vertel waar hy mag en nie mag rook nie.

Reply to Anonymous
Posted by: Louise | 2011-08-10

My bure wat langs ons bly rook buite hulle woonstel, maar hulle staan 3 tree van ons woonstel se deur af en rook. Hulle weet my moeder het long kanker, maar hulle gee nie om nie, daardie rook trek in ons woonstel in, dat ons woonstel baie stink van die rook. Ons woonstel se vensters en deur is nou parmanent toe as gevolg van die rook wat in ons woonstel in trek.

Reply to Louise
Posted by: INA | 2011-05-31

Mag bestuur besluit wanneer jy mag rook aldan nie? net 3 keer gedurende werksure en net 10min?wat sè  die wet? wie het beheer oor jou rokery in werkplek. daar is ''n rokersarea.

Reply to INA
Posted by: Nie roker | 2011-04-21

Dit is nie verpligtend om ''n kantoor ''n rook vrye gebied te maak nie. Min wat jy daaraan kan doen. Kry dalk maar ''n ander werk of kyk of jy na ''n ander kantoor of area kan skuif miskien.

Reply to Nie roker
Posted by: net my mening | 2011-04-20

hi skuus wil net di vlgde met jou deel...dit is di rook wat jou dai kopseer gee. e jy weet seker dat di rook wat jy inkry is gevaarliker as wat hulle in neem, hul kry dit nog deur n filter jy ni.
di dr het ruk trg vi my Pa gese hy het baie swak longe...my pa is amper 65jaar oud e nog nooit in sy lewe gerook ni. mar hy het wel ouers gehad wat gerook het e ook toe hy gewerk het het al di mense om hom ook gerook. ek ni seker wat di land se rookwette is dink net ni dis so skerp soos di uk sinne...sry ek maar net jaar trg v 7jaar in uk en nog ni up to date met al ons wette. ek hoop rerig dar gan n oplossing vi jou wees...want jy kan baie meer siek word as jy dit heeldag moet asemhaal, dalk moet jul n rook kamer voorstel, waarin al dai mense mag rook ens

Reply to net my mening
Posted by: Elise | 2011-04-20

Ek het vergeet om te noem dat die rokers die eienaar en direkteure van die maatskappy is so dit gaan ni help iemand kla daaroor nie

Reply to Elise
Posted by: Cyberdoc | 2011-04-20

Hallo Elise
sekondere rook is baie sleg vir jou en kan kanker veroorsaak (http://www.cancer.org/cancer/cancercauses/tobaccocancer/secondhand-smoke)
Dit is eintlik onwettig vir hulle om in die gebou te rook - sien punt 7 op http://www.doh.gov.za/issues/tobacco/smoke-01.html#3. Jy kan aandring dat hulle nie in die kantoor rook nie.
Ek stel voor jy neem dit op met julle HR bestuurder
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement