advertisement
Question
Posted by: PMS | 2010/11/22

Siek voor menstruasie

hi dokter

Ek het altyd nog swaar menstruasies gehad. (Het PCOS). Maar die afgelope jaar ''n dag voor ek meot begin menstrueer, raak ek siek. Ek raak naar en my maag werk, kry hardkloppings. Dit was nooit voorheen so nie en dit raak al hoe erger. Ek het vrydag aand siek geraak en het eers 5 uur die oggend kon slaap. Saterdag oggend het ek begin. My menstruasie begin gewoonlik eers baie lig vir 5 dae en dan begin ek swaar menstrueer en ''n dag voor die swaar menstruasie raak ek siek.

Is dit normaal? Wat kan ek doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek stel voor dat jy 'n dokter konsulteer vir die behandeling van jou simptome. Polisistiese Ovariele Siekte kan 'n persoon baie siek maak, maar daar is sekere stappe wat geneem kan word om die simptome van die siekte te verlig.

Lees asseblief die volgende artikel, sodat jy die toestand kan verstaan en advies kan kry oor die behandeling daarvan: http://en.wikipedia.org/wiki/PCOS

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement