advertisement
Question
Posted by: H Erasmus | 2012/10/23

Siek Jack Russel (6jr)

Hy is lusteloos en het gister en vandag feitlik niks geeet nie. Neus droog. 3 dae gelede gesien hy het opgegooi, laasnag weer opgegooi. Ons het Betamox in stukkie ham toegedraai en ek het bietjie rys met vleissous oor gegee wat hy tot dusver inhou. Ons woon ver van ''n dorp af so ek sal die raad baie waardeer. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Beste H Erasmus. Ons stel voor dat u die hondjie so spoedig moontlik na 'n veearts toe vat. Die feit dat die hondjie opgooi, lusteloos is en nie eet nie is duidelik tekens dat hy siek is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: CyberVet | 2012/10/24

Beste H Erasmus. Ons stel voor dat u die hondjie so spoedig moontlik na 'n veearts toe vat. Die feit dat die hondjie opgooi, lusteloos is en nie eet nie is duidelik tekens dat hy siek is.

Reply to CyberVet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement