advertisement
Question
Posted by: jaco | 2011/07/15

siek

My lae rug bly seer maar my urine brand nie wat kan dit wees? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jaco

Laerug pyn het veelvuldige oorsake. Die mees algemene oorsaak is meganiese besering van die laerug, met inflammasie van die weefsel om die werwel en werwel fasette. Dit veroorsaak irritasie van die senuwee met gevolglike pyn. Ek stel dus voor dat jy jou dokter vir x-strale van jou laerug konsulteer.

Intussen kan jy Myprodol, twee kapsules, vier keer per dag vir verligting van die pyn gebruik. Konsulteer egter jou dokter om die oorsaak te vind.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: charlotte | 2011/07/16

Hello siek, ek is nie ''n dokter nie maar dalk sal dit raadsaam wees om x-strale te laat neem van jou lumbale werwels, dit kan dalk die oorsaak van jou pyn wees. Sterkte!

Reply to charlotte

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement