advertisement
Question
Posted by: Sussie | 2010/05/12

Siek?

Ek het so maand en ''n half terug begin om aerobics te doen, dis vir my baie lekker en ek het al 26cm verloor. Toe ons maandag aand geoefen het, het dit vir my gevoel asof my bors begin toe trek, nie baie nie, maar ek het agter gekom ek haal nie so diep asem soos gewoonlik nie, ons het nie gister geoefen maar doen wel weer venaand. Het vanoggend met ''n loop neus opgestaan so ek wonder of ek nie dalk besig is om siek te word nie, wil nie oefen as ek siek is nie want ek weet hoe gevaarlik dit is! Dink dok ek moet eers bietjie wag voor ek weer gaan oefen of is dit ok vir my om venand te gaan oefen?

Baie dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sussie
As jy nie koors of lyfseer het nie, kan jy maar oefen, maar as jy hoes of benoud raak, sien liewer jou dokter
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/12

Hallo Sussie
As jy nie koors of lyfseer het nie, kan jy maar oefen, maar as jy hoes of benoud raak, sien liewer jou dokter
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement