advertisement
Question
Posted by: Jaco | 2009/06/08

Short leg syndrome

Hi dokter , ek weet nie of u my kan help nie. Ek het my been gebreek toe ek klein was . Die been was skeef aangesit en ek ly gevolglik aan die syndroom. Dit het nou vir my rug pyn probleme ens begin veroorsaak. Ek soek graag n dokter wat dit kan regmaak. My regter been is so 2 - 2.5cm korter vanaf die knie onder toe. Kan u vir my iemand voorstel in die pretoria omgeving? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageShoulder Doc

jammer maar ek is nie seker wie dit in Pretoria doen nie maar sal probeer uitvind. Kyk na ons webtuste by www.shoulderinstitute.co.za en ons kontak besonderhede is daar. Herinner my om die persoon se naam vir jou te kry

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement