advertisement
Question
Posted by: BEKKIE | 2010/03/29

SEX NA SWANGERSKAP

HI DOKTER

8 MAANDE TERUG HET EK GEBOORTE GEGEE AAN MY SEUNTJIE. NA MY SWANGERSKAP MAAK EK EN MY MAN NIE MEER SO BAIE LIEFDE NIE. DIT IS NET ASOF EK BELANGSTELLING VERLOOOR HET. IS DIT NORMAAL OF IS DAAR FOUT MET MY. IS DAAR ENIGE IETS WAT EK KAN DRINK OM DIE DRANGE TE VERBETER. MANLIEF IS NIE BAIE GELUKKIG MET MY NIE.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Many women with young children experience this. You are probably very busy, not sleeping and distracted by the baby. There isn't anything you can drink for this.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: MomE | 2010/03/30

Dit het defnitief te doen met hormone. Dan ook nog die min slaap en meer verpligtinge. Die beste is om dit mooi met manlief te bespreek en te kyk waar hy kan help. As jy voel dat hy nie sy deel bring deur die dag nie, help dit ook nie om jou lus te kry in die aand nie. Dinge verander en keer nooit weer heeltemal terug na " normaal"  nie, mens se siening van " normaal"  verander net. Daar is defnitief hoop aan die einde van die tonnel, gee dit net ''n paar maande kans. Dalk kan jy jou man op ''n ander manier " uit help" , sonder seks.

Reply to MomE
Posted by: cassidy | 2010/03/30

hi,na my 2de kind voel ek presies soos u,dit het bgin voel soos n " chore" ,moet dit doen net om my man gelukkig te hou.dis normaal,my vriendin was so erg,sy wou har man skei.dink dis hormone,mens is so besig met die baba,wie dink nou nog aan seks

Reply to cassidy
Posted by: gynaedoc | 2010/03/30

Many women with young children experience this. You are probably very busy, not sleeping and distracted by the baby. There isn't anything you can drink for this.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement