advertisement
Question
Posted by: Kate | 2011-04-13

Sex books and dvd''s in your bedroom

Goeie dag, ek wil weet wat ek kan doen, ek en my ou is nou al vir 5 maande saam ken mekaar 4 jaar, geen probleme met ons sex lewe, volgens my is daar geen fout en ek is gelukkig, Ek is nie ''n voorstaander wat sex boeke, FHM, Playboy en sex dvd betref nie. Hy wil dit gebruik om ons op te kikker, of ekstra op te kikker. Ek nie gemaklik daarmee, ek voel die drang vir sex moet by jou vrou of man begin, nie by ander vrou en dan het ons seks daarna??? Is ek verkeerd, ek weet verseker ek nie gemaklik daarmee, glo baie paartjies doen dit en dit normaal. Ek nie gemaklik daarmee en ek weet nie hoe om dit te hanteer en wat vir hom te se nie. Hy se tog ek doen dit vir hom..... Wat nou????

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Dit is waar dat vele paartjies exsterne stimulasie soos videos of foto’s gebruik om hulle seksuele lewens op te kikker. Dit is verder ook so dat vele individue nie gemaklik is daarmee nie en dit is dus nodig om dit wel aan te spreek. Daar is twee van julle in die verhouding en seks is ‘n intimiteit tussen twee van julle en sodra een van die partye nie gemaklik is nie kan dit negatief op die verhouding inwerk. Dit kan die moeite werd wees vir die twee van julle om dalk met ‘n professionele persoon gaan gesels wat julle souk on help om mekaar se behoeftes te ontmoet. Julle kan gerus ons hulplyn kontak – 0860100262 wat julle sou kon voorsien van ‘n professionele persoon so naby moontlik aan julle. ‘n Verhouding gaan oor twee mense en om mekaar te ontmoet en te kyk hoe julle mekasr kan aanvul.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Alexxx | 2011-04-14

Kate would love to see a pic of you.

you sound like you are really good looking, so i dont see what his problem is - he should appreciate you. i dont think he is respecting you - this is about respect and appreciation for what you have.

i would have no problem with someone like you.

ungrateful

Reply to Alexxx
Posted by: Eddy | 2011-04-14

Kate dink mooi oor wat jy sê . Wanneer jy matrubeer op jou eie ( en moet asb nie kom met snot en sê  jy doen dit nie) dink jy aan jou man of iemand anders? Wat is die verskil? Almal weet wat is die waarheid hoekom daarteen skop.

Reply to Eddy
Posted by: Chris758 | 2011-04-13

He must have his head read!! After the blue movies he will be asking you to take part in a three-some!!

Movies help but not at such a young relationship!!!

Reply to Chris758
Posted by: Kate | 2011-04-13

My weight- 52, Height, 1.62, B-cup, well build, I’ m good-looking, I look after myself and my body, dress in modern brand clothing, wear sexy underwear, don’ t have a problem with toy’ s .... I just don get it? Why need more? Sexologist, is he telling me that he is not that into me? ? ?

Reply to Kate
Posted by: Kate | 2011-04-13

Yes, I know they are visually when it comes to sex and woman, in other words he is telling me that I don’ t do it for him? He needs more? ? ? Is this normal for a healthy relationship? ? ?

Reply to Kate
Posted by: XXX | 2011-04-13

This is always a sensitive subject with couples as men tend to be quite " visual"  when it comes to sex .At the end of the day both parties should agree to anything that is done in the bedroom,so he must respect your wishes/desires as well.
A number of couples use porn to stimulate their sexual relationship but again,both parties must agree.

Reply to XXX
Posted by: sexologist | 2011-04-13

Dit is waar dat vele paartjies exsterne stimulasie soos videos of foto’s gebruik om hulle seksuele lewens op te kikker. Dit is verder ook so dat vele individue nie gemaklik is daarmee nie en dit is dus nodig om dit wel aan te spreek. Daar is twee van julle in die verhouding en seks is ‘n intimiteit tussen twee van julle en sodra een van die partye nie gemaklik is nie kan dit negatief op die verhouding inwerk. Dit kan die moeite werd wees vir die twee van julle om dalk met ‘n professionele persoon gaan gesels wat julle souk on help om mekaar se behoeftes te ontmoet. Julle kan gerus ons hulplyn kontak – 0860100262 wat julle sou kon voorsien van ‘n professionele persoon so naby moontlik aan julle. ‘n Verhouding gaan oor twee mense en om mekaar te ontmoet en te kyk hoe julle mekasr kan aanvul.

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement