advertisement
Question
Posted by: oo7 | 2010/04/15

sex &  menstruasie

My verloofde is op haar wildste as dit daai tyd van die maand is en wil graag hê  ons moet sex het terwyl sy op haar maand siekte is. Ek weet nie of dit n goeie idee is nie en dink persoonlik dit kan morsig raak. Enige raad aseblief om so doende haar gevoelens nie seer te maak nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

this is absolutely normal. there should be no concern whatsoever except a few guidelines: place a towel ontop of the bed so that the bedding does not stain. if you are worried about the cleanliness of your penis, you can wear a condom to ensure that you remain 'spotless'.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

10
Our users say:
Posted by: FRANK | 2010/04/16

Can my girlfriend get pregnat if we are having sex that time of the month?

Reply to FRANK
Posted by: Woman | 2010/04/16

Daar is geen rede waarom jy bevrees hoef te wees nie... dis net ''n bietjie bloed!

Reply to Woman
Posted by: Top Cat | 2010/04/16

Ja dapper soldate ploeg in die bloed

Reply to Top Cat
Posted by: Me | 2010/04/16

Groot plesier geniet dit. Ek moet saam stem my meisie is dieselfde as dit daai tyd is

Reply to Me
Posted by: oo7 | 2010/04/16

Baie dankie "  Me"  vir jou hulp!!

Reply to oo7
Posted by: Me | 2010/04/16

Vra haar met wat sal sy gemaklik wees en laat haar verstaan jy dink nie sy is vuil nie. Ek en my meisie gebruik gewoonlik nie n kondoom nie maar as sy wil dan is dit reg dit is hoe sy dit wil he.

Reply to Me
Posted by: oo7 | 2010/04/16

Wat gebeur as mens dit sonder n kondoom doen. As ek die voorstel maak van n kondoom gaan ek dalk insinueer dat sy vuil is?? Ek sal dit doen maar wou net seker maak met julle. Dankie vir die guidelines

Reply to oo7
Posted by: me | 2010/04/15

maand siekte klink bietjie erg. wag tot dit amper verby is dan is dit nie meer so erg nie en gebruik maar net n kondoom en n handdoek. Dit is vir my en my girl net so lekker. maak haar net eers goed lus voor jy iets verder doen jy moet har so lus maak dat sy self uittrek.

Reply to me
Posted by: XXX | 2010/04/15

This is not uncommon and shouldn''t be a problem,even though a bit messy at times.You might not want to thrust at deep though.

Reply to XXX
Posted by: sexologist | 2010/04/15

this is absolutely normal. there should be no concern whatsoever except a few guidelines: place a towel ontop of the bed so that the bedding does not stain. if you are worried about the cleanliness of your penis, you can wear a condom to ensure that you remain 'spotless'.

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement