advertisement
Question
Posted by: mams | 2008/11/13

seuntjie oortjie pyn

Hi dok, kan u raad gee, my seuntjie was in Aug by '  n ONK spesialis toe het hy vog in sy oortjies gehad, hy het ons op 10dae behandeling gesit (antibotika, ildiadin en adco-sudafred) ons het na 10 dae terug gegaan en dit het opgeklaar, my seuntjie het toe weer siek geraak in Okt, en die pediater het gesien daar is weer vog in die een oortjie...sy wou ons weer ONK spesialis toe stuur maar ons medies is uitgeput en ons het gehoop dat die HOPE meds wat sy vir ons gegee het dit sal laat opklaar, wel hy was binne 3dae weer spring lewendig en gesond. Na Preflam, Illidian en Ashtavent. Wat my nou pla is dat my ma oplet deur die dag dat hy aan die oortjie vat en het ook gister op '  n stadium vir haar gesê  eina...mag ek waxol in sy oortjie gooi? indien nie, wat kan ek by die apteek vir hom kry.
Dankie vir u raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo mams
Mens moet liewer nie onnodig goed in die ore gooi nie, as daar 'n gaatjie in die oordrom is kan dit die middeloor en senuwee beskadig. Laat 'n GP net vir jou na die oortjie kyk - as hy koorsig is en seer kry as jy aan die lelletjie trek. Vat aan die oortjie beteken nie daar is iets groot fout nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement