advertisement
Question
Posted by: Tania | 2011/12/14

Seuntjie knoppie in nek

Hi Dr

My seuntjie het al n hele rukkie n kliertjie in sy nek, maar die afgelope tyd het dit baie meer prominent geword en jy kan dit duidelik sien. Hy is nou twee jaar oud. Moet ek bekommerd wees en hom dr toe vat?

Dankie

Tania

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tania

Ja, dit sal van waarde wees om 'n dokter te konsulteer vir 'n ondersoek.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Gloudie | 2011/12/19

Hi Tanja, my sussie was 5 jaar oud en ek het toevallig op haar knoppie in die nek afgekom, na ondersoek was sy gediagnoseer met stadium 2 klierkanker en sy moes beide chemo en bestraling deurgaan. Sy is vandag 23 en moet elke 6 maande teruggaan vir toetse om seker te maak dat sy skoon bly maar gaan eerder en maak seker. Sterkte en ons glo en vertrou dis niks!

Reply to Gloudie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement