advertisement
Question
Posted by: Susan | 2012-04-02

Seuntjie 20mnde en asma medikasie

Goeie Dag
Ek het laas week Maandag my seuntjie van 20mnde by die dokter gahad oor ''n hoes in die aand wat net nie wil weg gaan nie. Sy het gese dit wil vir haar voorkom of dit asma is. Sy het Antibotika (zoxil), Betanoid, Allergex stroop en Venteze stroop voor geskryf. Die Betanoid is al laas week vrydag op en die venteze stroop Satergag. My vraag is moet ek aangaan met die allergex stroop en venteze stroop? Ek gee 5ml 3maal dag van beide? Die hoes is nog nie weg nie? Of is daar iets anders wat ek kan gee? Dalk nie 3 maal ''n dag nie, ek weet nie of hy sy medikasie reg kry by die kleuterskool nie.
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Susan

Ek stel sterk voor dat jy 'n pediater vir 'n ondersoek en x-strale konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement