advertisement
Question
Posted by: Anon | 2011/02/17

Seun se toonnaels

Hi Dok, my seun is 8jaar oud en sy toonnaels is baie snaaks, grof en een groot toonnael se punt staan regop as dit langer word. Ek knip dit elke week. Hy drink baie melk,eet kaas ens. Ek probeer hom elke dag groente eet so veel as moontlik vrugte eet, hy wil nie alle soorte vrugte eet nie, maar andersins eet hy baie goed, baie keer meer as ek.Hy is baie energiek, en bly honger. Party van die naels groei ook skeef, 2/3 naels lyk net mooi.Wat kan dit veroorsaak?Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anon
Dit klink vir my of hy dalk 'n fungus infeksie in sy toonnaels het - laat jou GP kyk want dit benodig gewoonlik 'n paar weke se behandeling.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/17

Hallo Anon
Dit klink vir my of hy dalk 'n fungus infeksie in sy toonnaels het - laat jou GP kyk want dit benodig gewoonlik 'n paar weke se behandeling.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement