advertisement
Question
Posted by: Lettue Coetzee | 2010/06/02

Seun se kakebeen het styf getrek

My seun is 17 jaar oud. Sy mond/kakebeen het begin styf word. Hy is dokter toe en toe spesialis toe. Die spesialis se daar is geen kraakbeen aan die linkerkant van sy mond nie. Hy was nou 4 weke by ''n fisioterapeut wat sy spiere langer gemaak het sodat hy ten minste sy mond groot genoeg kan oopmaak om te kan eet. Hy het baie pyn wanneer hy wel sy mond oopmaak. Die spesialis se ons moet wag tot Desember om te sien of sy liggaan self kraakbeen vervaardig, anders moet daar kraakbeen oorgeplant word. Intussen moet ook sy verstand tande uitgesny word. Sal die spesialis sy monb groot genoeg kan oopmaak om dit te kan doen, as mys eun maar sy mond tussen 3.5 en 4 cm kan oopmaak. Wat is die prosedure is so ''n geval?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Lettie
Ek self het geen antwoord hierop nie, maar die spesialis wat die prosedure gaan doen sal hom self voor die tyd evalueer en 'n aanbeveling maak of hy dit kan doen of nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2010/06/07

Beste Lettie
Ek self het geen antwoord hierop nie, maar die spesialis wat die prosedure gaan doen sal hom self voor die tyd evalueer en 'n aanbeveling maak of hy dit kan doen of nie.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement