advertisement
Question
Posted by: Colette | 2011-06-10

Servikale kanker

Hi, my Moeder het 4 jaar terug papsmeer gekry en dokter het haar gesê  sy het Servikale kanker sy moet historektemie kry. Sy het bly draai en eers amper 2 jaar later gegaan vir operasie. Dit het toe reeds versprei na die blaas, niere en derms. Haar dokter het die meeste gewasse verwyder. Sy het nie pyne gehad nie maar in Desember 2009 het sy begin met erge pyne. Haar dokter het haar toe op vloeistof morfien gesit en gesê  daar is niks wat hul kan doen vir haar. Sy sukkel vreeslik met haar stoelgang en het baie pyn in haar anus en sy sê  dit voel of daar partykeer ook iets in haar vagina hang. Ek bly ongelukkig nie naby haar nie en hoor maar telefonies wat aangaan. Kan sy nie dalk ''n sakkie kry om haar dikderm en blaas werk te vervang nie en hoeveel kos so ''n operasie en sal haar dokter haar wel opereer? Sy is ook ''n Tourette sindroom leier en gewoond aan verskeie sterk medikasie en sy is ook ''n roker.
Baie dankie by voorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Colette

Ek stel sterk voor dat jou moeder 'n algemene chirurg konsulteer vir 'n evaluasie van haar toestand. Dit is ongelukkig baie moeilik om advies te gee wanneer jy nie bekend is met iemand se volle mediese geskiedenis nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement