advertisement
Question
Posted by: Magda | 2011/03/12

Seronegative PolyArthritis

Hallo Dr,
Dr ek wil net graag weet wat ek in die toekoms kans verwag met die PolyArithritis. Ek het ook Diabetes 2, Major Depressie,, Lae skildklier met Polyglandular Autoimmune Syndrome 1, ek was nou vir 3 weke in Denemar en die dr Is bekommenrd oor my niere, hy sê  dit dui op nierversaking, maar my spesialis kan my eers einde van maand sien. . ek wil net slaap en heeltyd huil en nou sien ek van my hare is besig om uit te val en is verskriklik vetterig, as ek dit die oggend was dan is die middag weer vettterit rn vol puisies.
My voete en onderste bene het ook nie ''n balans nie, ek het al ,n paar keer geval. As ek loop dan begin ek sommer eenkant toe loop of as stilstaan dan begin ek struikel vanself,
Dankie Dokter
Magda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Magda

Dit klink asof jou toestande soos diabetes, depressie en al die ander, glad nie goed beheer is nie. Ek stel voor dat jy jou spesialis so spoedig moontlik konsulteer en jou simptome en probleme met hom deurgaan.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement