advertisement
Question
Posted by: Sharon | 2010/10/18

Seronegative Polyarthritis

Hallo Dokter, ek is onlangs gediagnoseer met Seronegative Polyarthritis. Is dit dieseselfde as RA. My spiere is baie aangetas. Is kronies moeg. Ek was platgeslaan en het nie vrae gevra nie. Wat hou die toekoms in? Dankie dr

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sharon
Dit val in die selfde kategorie siektes maar is nie dieselfde as RA nie (Rheumatoide faktor is negatief). Dit is ook ‘n outo-immune siekte waar antiliggaampies die gewrigte aanval, en kan goed onder beheer gehou word deur die regte medisyne. Die gewrigte word betrek maar nie die organe soos in RA nie. Ligament inflammasie is meer algemeen. Die beste dokter om dit te behandel is ‘n rheumatoloog. Behandeling is gemik om gewrigskade te vermy (eerstens) en ook om pyn te kontroleer.

Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/19

Hallo Sharon
Dit val in die selfde kategorie siektes maar is nie dieselfde as RA nie (Rheumatoide faktor is negatief). Dit is ook ‘n outo-immune siekte waar antiliggaampies die gewrigte aanval, en kan goed onder beheer gehou word deur die regte medisyne. Die gewrigte word betrek maar nie die organe soos in RA nie. Ligament inflammasie is meer algemeen. Die beste dokter om dit te behandel is ‘n rheumatoloog. Behandeling is gemik om gewrigskade te vermy (eerstens) en ook om pyn te kontroleer.

Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement